Haas24

Wat ek onder die woord "hardeware" gaan na verwys. Enige iets wat nou en in die verlede geskep en onwikkel is, wat 'n ingenieur funksie vervul. So, dit beteken byvoorbeeld: van die wiel - tot 'n kar, van die sakrekenaar - tot die Mars-Rover ens.

Ons moet alles oor ontwikkel, alle hardeware! Wat vandag bestaan, gaan nie die werk en funksie voldoen om ons pogings te waarheid nie. Ons moet haas24 maak met omgewingsvriendelik hardeware so vêr moontlik.

Tot ek/ons/jy 'n naam uitdink vir die nuwe hardeware, gaan ek daarna verwys as “haas24”. haas24 is alles wat niemand wil hê, want dit gaan nie geld maak nie, of nie een of ander mode vervul nie. Iets wat dalk verlore sou gaan. Daai iets kan dalk net die hoesenaam wees wat die verskil beteken tussen lewe en dood. Tip: moenie 'n oplossings weggooi net omdat jy dit verder gaan verbeter.

Haas24 wat ons benodig.

Rekenaar wat van haas24 gemaak is. Wat 'n 3 Yotta-hertz gelykstaande verwerker het en by 4 Yottabyte spasie grote begin. haas24 wat 8 Yottabytes binne sekondes tussen mars en aarde kan heen en weer stuur. Diagnostiese mens oorheerser funksies het wat die outomaties funksies kan vervang in 'n krisis. Die rekenaar moet ook ingesluit 7 substelsels, wat elk die hoof funksie, gelyk tydig, hersien en kan as hoof funksie werk, as iets verkeerd loop. En dit alles, so groot wees sodat dit in 'n skoen boks pas.

Gravitasie, haas24 bietjie groter as 'n skoen boks, wat die gravitasie van die aarde kan mimiek in die buite ruimte. En buite die “vleiende voorwerp”, nie 'n invloed hê nie, en op ander ruimte-tuie nie 'n invloed hê nie.

haas24 vensters wat sterker as Graphene is en radiasie kan blok. Basies, haas24 wat kan gebruik word wat hard en taai en deurskynend maar ook strukturele funksies kan bewaarheid. En 'n opsie het om van verskillende kleure geproduseer te kan word.

Geen vuurpyle nie, ons moet kan vlieg tot in die byte ruimte. 'n Ruimte vliegtuig wat in en uit die atmosfeer kan maklik transito.

Omgewings vriendelik ruimte vliegtuig brandstof wat plasma en/of hoë krag per kilogram lewer.

Satelliete wat 'n mens se DNA kan lees. Mense se gesondheid kan monitor, Ons kan laat weet voor iemand 'n hart aanval gaan kry.

'n braaier wat in die ruimte kan werk en die rook kan filtreer en veilig sal wees.

🪪My naam is Hendrik

📧hendrik@morza.co.za

Wie is ek blad? - Dit maak net oop op 'n rekenaar.

skakels