Mensdom Oorlewing
Hardloop, hier kom groot kak!
'n asteroïde, komeet of klip of wat ook al jy dit wil noem. Dis op pad om aarde se huidige lewe uit te wis. Dalk nie in jou leeftyd nie of dalk nie eens jou 5de generasie kleinkinders van nou af. En aan die anderkant, kan dit môre gebeur.
Mensdom is op pad ruimte toe met mening. Mensdom Oorlewing is daar vir die mens wat 'n jaar op mars is, en hom self in lewens gevaarlike situasie vind, waar die persoon net 5 dae nog sal aan die lewe kan bly, en nog 'n jaar moet wag vir daai planeet om om die son te gaan om terug aarde toe te keur. Ek/ons/jy moet daai persoon binne 2 dae kan beruik en red en terugkom binne 2 dae.
Onthou jy iemand wat al gesê het dat: "hulle nie meer goed maak soos in die ou dae nie". Wel alles wat ek/jy/ons gaan skep, gaan hard, sterk en onbreekbaar tot 'n mate moet wees. En alles moet van herwinbare materiaal so vêr as moontlik, gemaak word.
Nou is die ideale tyd om daai idee wat jy het, en al amper vergeet het, neer te skryf en te ontwikkel. Tip: moenie 'n oplossings weggooi net omdat jy dit verder gaan verbeter.
Borg jou kennis. Nie wat jy dink nie. Ek doen 'n beroep op almal. Almal dink aan geld (ek sal geld vat as dit net by jou rond lê en nie gaan werk vir jou nie. Meer inligting op die Gee blad.). Ek verwag van jou om 15 minute van jou dag, te gebruik om daai idee van jou te ontwikkel. En deel te word van die beweging. As jy nie jou idee wil deel met my/ons nie, want jy gaan groot geld maak. Verwag ek van jou om jou beroep te borg. Wat ek daarmee bedoel is. Deel kennis wat jy het om Mensdom Oorlewing te bemagtig om daai mens wat op mars is te red. Enige iets kleins wat dalk nie nou vir jou enige waarde het of verandering kan maak of wat jy dink nie 'n mens gaan red nie. Kan dalk net die sleutel wees na my/jou/ons sukses/oorlewing.
Stuur epos na my oor enige iets
🪪My naam is Hendrik
📧hendrik@morza.co.za
Wie is ek blad? - Dit maak net oop op 'n rekenaar.
Aftel tot wanneer ons ons eerste braai hou in die buitenste ruimte!
- Days
- Hours
- Minutes
- Seconds